RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
00:00
00:00

單集

15935-

Remgro se groot jaar: Wins skiet op en diskonto krimp

21 Sep 2026
15934-

Isibaya se swak opbrengs kos GEPF byna R70 miljard

21 Sep 2026
15933-

17 hofsake in vyf jaar: Interkaap se stryd om passasiers te vervoer

21 Sep 2026
15932-

Van plaaswerktuie tot reuse-geel masjiene: Bell se verhaal

21 Sep 2026
15931-

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 September 2026

21 Sep 2026